Ek skryf graag ‘n Afrikaanse (of Engelse!) praatjie vir jou voornemende Prokureur/President/Redenaar! πŸ‘¨β€πŸ«πŸ‘©β€πŸŽ“πŸ‘©β€πŸš€

Praatjies kos R350! πŸ’°

Hoe gaan jy te werk? πŸ’‘

πŸ—£ Β Stuur vir my ‘n epos na mandy.griesel@gmail.com – Naam, tema, kriteria en sperdatum van praatjie. πŸ“§

πŸ—£ Gee my asb Β een week grasie vir die skryf vd praatjie…⏰.. ek kan moontlik omgekoop word in noodgevalle..🚨

πŸ—£ Sodra ek jou betaling ontvang het, epos ek Β jou verlangde praatjie 3 dae later.

πŸ—£ Verwys ‘n vriend/vriendin πŸ‘« en jy betaal R50 minder vir jou volgende praatjie..🀝

πŸ—£ Ek kan nie volpunte waarborg nie, maar jou praatjie sal erg-oorspronklik wees, en lekker van die tong πŸ‘… afrol.. en ek is amper oortuig jy gaan kom vir ‘seconds’..🍧

PS – plagiaat is nie net onwettig nie maar ook ‘n sonde! πŸ‘¨β€βœˆοΈ

Sien πŸ‘€ uit om van jou te hoor, en een ‘tandeknerser’ in jou lewe minder te maak.. βœ…

Groot groete!

Mandy